196 Montecarlo - Big Bay Beach Club
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otto Du Plessis Drive, Unit 196, Big Bay Beach Club, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
196 Montecarlo - Big Bay Beach Club is 'n moderne woonstel in 'n veilige landgoed in Big Bay, 'n kusvoorstad van Kaapstad. Dit is die ideale toevlugsoord vir gaste wat 'n kuswegbreek naby die strand soek.
Die woonstel bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer, met slaapplek vir tot 3 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl 'n enkelbed in die leefarea voorsien word. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea sluit 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en TV in, en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolfoond.
Net 'n kort entjie van die ongerepte Big Bay-strand af, bied die woonstel pragtige uitsigte oor Tafelberg, Big Bay en Robbeneiland. Gaste word genooi om die landgoed se geriewe te geniet, insluitend 'n swembad, tennisbane, putt-putt-baan en gemeenskaplike braai-area. Die Kaapstadse middestad is slegs 30 km weg, met MyCiTi openbare vervoer beskikbaar vir gerief.
Bykomende geriewe sluit in gratis WiFi en veilige parkering.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Clive Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Otto Du Plessis Drive, Unit 196, Big Bay Beach Club, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 196 Montecarlo - Big Bay Beach Club het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otto Du Plessis Drive, Unit 196, Big Bay Beach Club, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang