Successfully reported
+21

2 Canterbury Square

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Vogelgezang Street, Canterbury Square 2, Zonnebloem, 7925, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 999 R2 400 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

2 Canterbury Square is 'n selfsorgvakansiehuis in 'n veilige kompleks in Zonnebloem. Dit bied 'n rustige en gerieflike wegbreek aan gesinne of groepe vriende.

Die huis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers op die eerste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n gastetoilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Die aparte badkamer het 'n stort-oor-bad. WiFi is beskikbaar.

Op die grondverdieping is daar 'n oopplan-leefarea met gemaklike sitplek, 'n TV, etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea lei na 'n groot stoep met braaigeriewe en 'n asemrowende uitsig oor die stad en hawe. Veilige parkeerplek in die kompleks met 24-uur sekuriteit verseker gemoedsrus.

2 Canterbury Square spog met 'n gerieflike ligging naby winkels en restaurante. Besienswaardighede in die omgewing sluit Tafelberg, Leeukop en die V&A Waterfront in.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Julia N
Saam met lewensmaat
5.0
Epic. This place is clean, safe, and near a lot of amenities like Table Mountain, Lion's Head, etc. I'll recommend this to family and f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Manisha M
Saam met vriende
5.0
Amazing. The place is beautiful and neat with everything that is required for a stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Reny M
Saam met vriende
5.0
Amazing. It was amazing. Everything was to the T. I'm definitely booking again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Hugo D
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing. Amazing place with an amazing view. Close to everything we wanted to do.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Jp W
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Baie mooi en netjiese plek. Naby geleë aan alles.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marc Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 3 Vogelgezang Street, Canterbury Square 2, Zonnebloem, 7925, Wes-Kaap
  • Gaste dink 2 Canterbury Square het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 999
R 2 999 R 2 400
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 999
R 2 999 R 2 400
per nag (plek vir 5)
Vanaf R2 999
R 2 999 R 2 400
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Vogelgezang Street, Canterbury Square 2, Zonnebloem, 7925, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30506fe240714eb9c1f2838b5db3999f2cf9b48a6176ed218a95a27f5b3dd339b04be2466e6ad5a4f88a72f0e27f0e55f95a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 999 nouVanaf R2 399 per nag (plek vir 5) 7 5 1 5 3 Vogelgezang Street Canterbury Square 2 7925 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.933018087487 18.435808596295
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang