Successfully reported

2 Karlin Chalet on the Beach

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Garth W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie lekker en aangenaam. Die akkommodasie was eersteklas, baie netjies en volledig toegerus, selfs met 'n wasmasjien en tuimeldroër. Vat net klere en eetgoed saam. Die strand is teenaan die perseel geleë en maklik toegankelijk. Sal dit beslis weer gebruik en aanbeveel aan ander vakansiegangers. 100% tevrede. Baie dankie weereens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denise
2 Karlin Chalet on the Beach
Dear Mr Williams, Thank you for your visit to Unit 2 Karlin Chalet. We are glad you enjoyed your stay. Have a wonderful rest of the week.

Noeleen J
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

It was unforgettable. It was great. I saw every day walking on a quiet beach with my Yorkie and she loves the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denise
2 Karlin Chalet on the Beach
Thank you for the lovely review. We hope to see you again.

Jan S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustige wegbreek van die huis af. Baie lekker plekkie, goeie privaatheid en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denise
2 Karlin Chalet on the Beach
Thank you for your review. We look forward to your next stay.

Karen V
Kort verblyf
4.6
Jun 2025

Well situated and enjoyed our stay. The kitchen needs some attention insofar as the utensils are concerned.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelaine D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Heerlik, gerieflik, by die see. Absoluut heerlik! Die chalet kort 'n bietjie algemene onderhoud, gras kort 'n sny, daar is geen pakplek in die kombuis nie, die stortdeur is oud, hak uit en baie klein - maar ons het heerlik gebly, die aircons werk fantasties, alles is verder gerieflik en goed.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Denise
2 Karlin Chalet on the Beach
Thank you for your review.

Freda B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Wonderful weekend. I stayed at Karlin Place with my family this weekend. What a pleasant stay it was. It brought back great memories, I spent my honeymoon there 42 years ago and had yearly vacations with my family. The agent checked in regularly to hear if we needed anything. Thank you for the excellent service and stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denise
2 Karlin Chalet on the Beach
Thank you for the lovely review. We look forward to seeing you again.

Charl L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Skubaduik-vakansie. Eienaars was baie behulpsaam en ons het ons verblyf terdeë geniet. Aircons was 'n welkome lafenis. Sal Karlin Chalet 2 baie beslis aanbeveel! Baie goeie ligging vir 'n duikvakansie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denise
2 Karlin Chalet on the Beach
Baie dankie vir jou resensie.

Susan V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2023

Die ligging is perfek. Pragtige uitsig oor die see en net 'n hanetreetjie van die strand. Die plek moet opgeknap word en daar is geen ekstra komberse of duvets nie. Net 'n duvet op elke bed. Die plek kort 'n verf en die toerusting kort ook aandag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Hyla V
Kort verblyf
4.6
Jun 2023

Gerieflik lekker en rustige plekkie. Op die strand. Plekkie is lekker geleë en ook baie rustig. Eienaars is baie behulpsaam en vinnig met terugvoer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Denise
2 Karlin Chalet on the Beach
Baie dankie Hyla. Dankie vir die terugvoering.

Michelle B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2023

Rustig, veilig. Goed toegeruste eenheid. Heerlik naby strand. Skoon en netjies. Goeie kliëntediens.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Link Road, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA349ec02b5bf0d3664e90c5c9f04c2d3959bfd724296962a9a50e4df69d18de527ee563558488ad93989b41816f806e97a248?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 6 mense 38 5 1 5 Link Road Freeland Park 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.275402655567 30.759451009174

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang