2 Leafed Doors
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Belgrave Road, Sandton, Bryanston, 2021, Gauteng
- Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
2 Leafed Doors is 'n pragtige gastehuis wat verblyf bied in Sandton, 'n lewendige woonbuurt in Johannesburg. Hierdie gesogte voorstad is 'n opwindende middelpunt waar sakelui, inwoners, kopers en toeriste woon, werk, speel, inkopies doen en ontmoet.
Verblyf word gebied in 11 smaakvol gemeubileerde kamers wat selfsorgwoonstelle, executive-suites en reisigerskamers insluit. Die slaapkamers beskik oor en suite-badkamers, toegang tot gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, en lugversorging in sommige van die slaapkamers.
Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel, maaltye in die gedeelde eetarea geniet of in die gastesitkamer ontspan. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.
Besienswaardighede in die area sluit winkelsentrums, restaurante, Gold Reef City, Lesedi Cultural Village en gholfklubs in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Herman Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 25 Belgrave Road, Sandton, Bryanston, 2021, Gauteng
- Gaste dink 2 Leafed Doors het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Belgrave Road, Sandton, Bryanston, 2021, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang