2 Palms
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Malan Street, Langerug, Worcester, 6849, Wes-Kaap
- Vanaf R1 150 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
2 Palms is 'n selfsorgwoonstel in Worcester wat die derde grootste stad in die Wes-Kaap is. Dit is die ideale plek vir 'n paartjie, sake- of enkelreisigers wat oornagverblyf soek.
Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 3 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n driekwartbed. Die badkamer word deur die tweede slaapkamer bereik en het 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Die woonstel beskik oor 'n oopplan-leefarea met 'n sitarea wat 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV het, asook 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is.
Die woonstel het 'n privaat ingang, onderdakparkeerplek, tuin, stoep, gratis WiFi en braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Mariette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 15 Malan Street, Langerug, Worcester, 6849, Wes-Kaap
- Gaste dink 2 Palms het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Malan Street, Langerug, Worcester, 6849, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang