2 Palms
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Malan Street, Langerug, Worcester, 6849, Wes-Kaap
- Vanaf R1 150 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
2 Palms is 'n selfsorgwoonstel in Worcester, die derde grootste stad in die Wes-Kaap. Dit is die ideale plek vir 'n paartjie, sakereisigers of solo-verkenners wat oornagverblyf soek.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 3 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer met 'n driekwartbed en die badkamer is toeganklik deur hierdie kamer en is toegerus met 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Die woonstel beskik oor 'n oopplan-leefarea met 'n sitkamer wat gemeubileer is met 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV, en 'n kombuis toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, lugbraaier en mikrogolf, asook tee-en- koffiemaakgeriewe.
Die woonstel het sy eie privaat ingang, onderdakparkeerplek, tuin, patio, komplimentêre WiFi en braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Mariette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 15 Malan Street, Langerug, Worcester, 6849, Wes-Kaap
- Gaste dink 2 Palms het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Malan Street, Langerug, Worcester, 6849, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang