20 Bronze Paradise
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 747 Bournemouth Avenue, Unit 20 Bronze Paradise, Ivy Beach, 4278, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
20 Bronze Paradise is 'n lieflike strandfrontwoonstel in die veilige Bronze Paradise-kompleks in Ivy Beach. Dit is net 300 meter vanaf die strand en bied direkte toegang tot 'n swemstrand.
Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Gaste in hierdie slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus is. Die oopplan-leefarea het 'n tafel met sitplek vir 6 en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-kanale.
Die woonstel het 'n groot stoep met sitplek en skouspelagtige see-uitsigte. Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad en gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Deirdre Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 61
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 747 Bournemouth Avenue, Unit 20 Bronze Paradise, Ivy Beach, 4278, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 20 Bronze Paradise het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 747 Bournemouth Avenue, Unit 20 Bronze Paradise, Ivy Beach, 4278, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang