20 Ernest Self-Catering
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Ernest Oppenheimer Avenue, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
20 Ernest Self-Catering is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Kimberley. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n gemaklike en gerieflike tuisbasis tydens hul oornag in hierdie dorp.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers met lugversorging, elk met hul eie en suite-badkamer. Beide slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed, en albei en suite-badkamers het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan braaigeriewe, 'n omsetter en veilige parkering op die perseel geniet. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met besienswaardighede soos The Big Hole-uitkykplatform en die Benfontein Natuurreservaat in die omliggende gebied.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Shamba Antoine Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 20 Ernest Oppenheimer Avenue, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink 20 Ernest Self-Catering het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Ernest Oppenheimer Avenue, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang