Successfully reported
+11

20 Kingfisher Heads

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Waterkant Street, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

20 Kingfisher is 'n knus selfsorg-ateljeewoonstel in Velddrif, slegs 50 m vanaf die gewilde Bokkomlaan teen die Bergrivier. Hierdie area het baie gewilde restaurante en koffiewinkels vir gaste om te verken.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed. Die slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, induksieplaat, braaipan, mikrogolfoond, lugbraaier, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n klein eetkamertafel met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Die leefarea is gemeubileer met 'n rusbank en 'n platskerm-TV met Netflix en Prime Video. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Gaste het veilige parkering voor die woonstel of binne die parkeerarea en het toegang tot 'n gedeelde jetty op die Bergrivier om te visvang of te swem.

Die buite-area het 'n braai, 'n bankie, 'n tafel en 2 stoele op die klein patio. Daar is 'n sambreel wat onder die dagbed gebêre word.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Kinderbed vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Phlip B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en veilig gevoel. Lekker geslaap. Ons het heerlik oornag. Alles gehad wat nodig was.
Sep 2025
Nic V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie geniet. Baie netjies en rustig.
Jun 2025
Prudence P
Besigheidsreis
5.0
The place is neat and very peaceful. It has a lovely kitchen too. The place is neat and very peaceful. It had everything I needed with ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Melvine O
Saam met lewensmaat
5.0
Baie, baie lekker, net ons tyd was te min weens werksomstandighede. Ons verblyf was baie lekker. Ek sal 20 Kingfisher Heads vir almal aanbeveel. Dit i...
Sien meer
Okt 2024
Siebert D
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Aangename tyd gehad.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Stuart Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 50

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 36 Waterkant Street, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink 20 Kingfisher Heads het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Waterkant Street, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcfcde8c90387151b37a3a2ea21198d5e8aa6a006af56138372166bba3065cdaeedee2e266fc35b0b6402c249ccdc249328c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 36 Waterkant Street Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.786925378427 18.191293218852
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang