Successfully reported
+19

20 Merrieplace

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Merrie Place, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

20 Merrieplace is 'n pragtige selfsorghuis in 'n rustige area in Paradise Beach, Jeffreysbaai. Met sy uitstekende ligging naby 'n asemrowende strand, is hierdie vakansiehuis die ideale bestemming vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n kustoevlugsoord.

Dié drieslaapkamerhuis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 'n verhewe ontwerp en word met 'n trap bereik. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en gebruik 'n aangrensende badkamer met 'n bad. Die tweede en derde kamers het albei 2 enkelbeddens en deel 'n gastetoilet en 'n badkamer met 'n stort. Gaste word voorsien van linne sowel as strand- en badhanddoeke.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. 'n Ontbyttoonbank met kroegstoele is ook beskikbaar. Die leefarea spog met 'n etenstafel, 'n ingeboude braai-area, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Van die sitkamer af lei 'n stoep met bykomende sitplek buite.

Op die grondvlak is daar 'n groot onthaalarea met 'n boma asook 'n buitestortkamer wat ideaal is vir gaste wat terugkeer van 'n dag op die strand. Gaste kry ook gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.

Die huis is toegerus met 'n sonkrag-aangedrewe stelsel wat elektrisiteit voorsien vir die ligte, Wi-Fi, TV, en yskas in die geval van kragonderbrekings. ’n Gasgeiser verseker ’n konsekwente toevoer van warm water, terwyl watertenks ’n deurlopende watertoevoer verskaf.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 20 Merrie Place, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
  • Gaste dink 20 Merrieplace het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Merrie Place, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c86c710ed6fed93468d068854b2e1f15ba7fec6a2d68ed661de1604be10c500ac8b289e35de58bb2beeccbd47d46af3286e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 20 Merrie Place Paradise Beach 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.11034097368 24.882706626984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang