Successfully reported
+103

20 on 4th

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 4th Avenue, Cashan, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Vanaf R895 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

20 on 4th is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en is in Rustenburg geleë. Dié gastehuis is 40 tot 60 minute se ry vanaf Sun City, Magaliesburg en ander besienswaardighede geleë.

Verblyf by 20 on 4th bestaan uit 8 gastekamers. Sewe van hierdie kamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en een kamer met 'n koninggrootte-bed. Al 8 kamers het 'n en suite-badkamer.
Die gastehuis bied ook gratis WiFi-internet en veilige parkeerplek vir voertuie. 20 on 4th Luxury Upmarket Guesthouse is ideaal geleë naby restaurante, winkels, die Kgaswane Natuurreservaat, hospitale en skole.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lungelwa Made M
Saam met vriende
5.0
We left feeling refreshed, cared for and eager to return. The guesthouse exceeded all our expectations!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Janine N
Gesin met tieners
5.0
Skoon en netjies. Perfek vir vinnige oorslaap. Personeel vriendelik. Ontbyt was goed. Kamers was baie gerieflik. Alles wat jy nodig het vir 'n aand se...
Sien meer
Sep 2025
Maritsa M
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was pragtig en rustig. Baie dankie. Die plek is pragtig en so naby aan alles geleë. Sal beslis weer daar bespreek.
Mei 2025
Edwina T
Saam met vriende
5.0
Uitstekend. Die gastehuis is pragtig en die personeel is vriendelik en behulpsaam.
Apr 2025
Hellmut V
Saam met lewensmaat
5.0
Enige tyd weer. Baie netjiese kamers, soos geadverteer. Die kamers is daagliks mooi opgemaak. Vars handdoeke elke dag. Baie behulpsame en vriendelike ...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andrula Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 20 4th Avenue, Cashan, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Gaste dink 20 on 4th het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 895
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 895
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 895
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 4th Avenue, Cashan, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFlOTI1NWNlLTBlMWQtNDNjOC04MmY5LTUxYmQ3OGExYjFlOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 20 4th Avenue Cashan 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.689638534773 27.241881340742

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang