20 Siesta
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 13 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 76 Ocean Drive, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R2 100R1 785 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
20 Siesta is 'n lieflike sjiek selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks wat in die hartjie van die kusvoorstad Ballito aan die Dolfynkus van Suid-Afrika geleë is en ideaal is vir 'n gesinsvakansie.
Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers met 2 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, lugbraaier mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se gerief is 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie sitkamer maak oop op 'n omheinde patio met 'n etenstafel. Buite die eenheid is 'n houtdek met buitemeubels, sonstoele en asemrowende see-uitsigte. Gaste het volle toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad. Die ligging van hierdie kompleks is naby Thompsons Beach, winkels, restaurante en ongeveer 24 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 16
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 76 Ocean Drive, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 76 Ocean Drive, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang