2004 Gardens Apartment
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Upper Mill Street, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 428 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
2004 Gardens Apartment is 'n ruim selfsorgwoonstel op die boonste verdieping van die Gardens Winkelsentrum in Tuine. Dit bied panoramiese uitsigte oor Kaapstad en is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers.
Dié woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n aparte toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n dubbelbed in die tweede slaapkamer. Die gedeelde badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, koffiemasjien, yskas-vrieskas, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die sitarea en eetarea bied gemaklike sitplek, asemrowende uitsigte oor Kaapstad en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n toegewyde werksarea.
Hierdie eenheid is net 'n entjie se ry vanaf Kaapstad se pragtige strande, die middestad en gewilde besienswaardighede. Dit bied ook maklike toegang tot die N2.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Dwell Property Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 47
Resensies 25
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Upper Mill Street, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Upper Mill Street, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang