201 Hexrivier
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oranje Avenue, 201 La Gare Hexrivier, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
201 Hexrivier is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Hartenbos. Die kompleks is ideaal geleë binne 600 meter vanaf Hartenbos Seefront, restaurante, winkels en ander besienswaardighede in die area.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die oorblywende slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens en maak gebruik van die tweede badkamer met 'n stort. Alle linne word voorsien; gaste word egter verplig om hul eie handdoeke saam te bring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-Slim-TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Wi-Fi is beskikbaar en gekoppel aan 'n UPS. Gaste kan by hul eie Netflix-, Prime Video- en Disney+-rekeninge aanmeld.
Hierdie leefarea lei na 'n omheinde patio met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai. Gaste word veilige parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis sowel as 'n addisionele parkeerplek vir 'n sleepwa beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Yolanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Oranje Avenue, 201 La Gare Hexrivier, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink 201 Hexrivier het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oranje Avenue, 201 La Gare Hexrivier, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang