203 Beckette Place
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 333 Beckette Street, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
203 Beckette Place is 'n selfsorgwoonstel wat gerieflike verblyf in 'n veilige kompleks in Arcadia, Pretoria bied. Die kompleks is gerieflik naby universiteite, hospitale, ambassades en die Uniegebou geleë.
Dié tweeslaapkamerwoonstel bied gerieflike slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en sy en suite-badkamer het 'n bad. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en ketel. Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sit- en eetarea, asook 'n TV met Netflix. Gaste word ook voorsien van gratis WiFi-toegang en veilige parkeerplek op die perseel.
Die area het 'n verskeidenheid besienswaardighede, insluitend die Nasionale Museum van Natuurgeskiedenis, botaniese tuine, Loftus Park, historiese terreine en Loftus Sportstadion.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Zelda Geverifieer
Eiendomme 52
Resensies 17
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 333 Beckette Street, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
- Gaste dink 203 Beckette Place het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 333 Beckette Street, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang