Successfully reported
+42

203 Sorgente

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flat 203, Sorgente, North Beach Road, Umdloti, Durban, 4319, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R5 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

203 Sorgente is 'n gemaklike huis in Umdloti-strand, 'n bekoorlike oorddorpie langs die KwaZulu-Natalse Noordkus. Dit is die ideale toevlugsoord vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende see-wegbreek.

Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die tweede badkamer is ook toegerus met 'n stort.

Die oopplan-leefarea sluit 'n eetkamer en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV in. Die leefarea lei na 'n patio met buitesitplek en pragtige see-uitsigte. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, koffiemasjien, broodrooster en skottelgoedwasser.

Gaste sal toegang hê tot braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering. Geleë bo plaaslike gunstelinge soos Sandbar, Tasca Pizza en Foam Café, en slegs 10 minute vanaf Umhlanga, is dit die ideale basis om te ontspan, te verken en alles te geniet wat Umdloti bied.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • Flat 203, Sorgente, North Beach Road, Umdloti, Durban, 4319, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 5 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flat 203, Sorgente, North Beach Road, Umdloti, Durban, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87e705e367e72ad6a50285274bc0e1c3eec2b760ecfa306f7cbb8fdb41d4796ce6ba4227186d41b7b530fe971aff6586f07d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 300 per nag (plek vir 6) Flat 203, Sorgente North Beach Road 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.665090378982 31.121970999197
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang