Successfully reported
+11

204 La Ballito

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 8 Jack Powell Street, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 994 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

204 La Ballito bied 'n bekoorlike selfsorgvakansiewoonstel in die gewilde Willards Beach-area van Ballito. Die ideale ligging maak dit 'n goeie keuse vir paartjies of klein gesinne wat op soek is na 'n kustoevlugsoord vir hul vakansie.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit brei uit na die lugversorgde eetarea en maak verder oop na die sitkamer. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeure van die sitkamer maak oop na die balkon. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Ashley Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 8 Jack Powell Street, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 994
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 994
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 994
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 8 Jack Powell Street, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36e5d41752e483965bf87450e70e1cbd3c91e10023a5f9e78fb390810dd52b6ee4d7d3e7fed961079823e2752d938b2caea8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 994 per nag (plek vir 4) 8 Jack Powell Street Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.53274 31.22088

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang