Successfully reported
+15

204 Lighthouse Mall

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Chartwell Drive, Lighthouse Mall, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

204 Lighthouse Mall is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel wat op die tweede verdieping van Lighthouse Mall in die hartjie van Umhlanga geleë is. Dit kan 'n wonderlike opsie wees vir 'n kuswegbreek saam met familie en vriende aangesien hierdie eenheid 'n see-uitsig het en net 200 m van die strand af is.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het direkte toegang tot die voorste balkon. 'n Stort-oor-bad, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea met lugversorging beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n wasmasjien. Van die kombuis af lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die knus sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n onderdakbalkon met buitesitplek wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie terwyl jy die uitsigte bewonder. Gaste sal stapafstand vanaf baie winkels en restaurante in die gebou en die area wees.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 75

Resensies 234

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 14 Chartwell Drive, Lighthouse Mall, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 204 Lighthouse Mall het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Chartwell Drive, Lighthouse Mall, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62efc93781b9e8e444bddf9f07f6383c8c44130a14b571f3a9554298f60112cc6d10d346dab34b485cc7064b8e1b001e61eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 14 Chartwell Drive Lighthouse Mall 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.7272396 31.0855445

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang