Successfully reported
+18

207 Bay View - E23

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Road, 207 Bay View, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 910 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

207 Bay View is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks wat aan die seefront in sentraal Hermanus is. Hierdie gewilde vakansiedorp aan die suidelike kus van die Wes-Kaap is wêreldbekend vir fantastiese land- en bootgebaseerde walviskyk. Sy natuurskoon, sagte klimaat, buitelugaktiwiteite, ryk blommeryk, en sy nabyheid aan Kaapstad maak dit die ideale basis vanwaar jy die Kaapse Overberg kan verken.

Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer wat na die see kyk, het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede hoofbadkamer het 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, en eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale het.

Die leefarea het fantastiese uitsigte oor Walkerbaai. Gemeenskaplike braaigeriewe en 'n swembad is beskikbaar. Parkeerplek van die straat af word voorsien.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Ilanda Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 27

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Main Road, 207 Bay View, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink 207 Bay View - E23 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 910
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 910
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 910
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Road, 207 Bay View, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4df58c6565e1137e1022061b0d79fef803d6f0a9e4bf8eaf2d8abba12511ad34f4507a02d9ac1f0f5c7f505c7e72101dd24c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 910 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Main Road 207 Bay View 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.412447 19.251458
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang