20A Castleton
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piesang Valley Road, 20A Castleton, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
20A Castleton is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Castleton Vakansieoord in Plettenbergbaai, net 2,5 km vanaf Robbergstrand en 9 km vanaf Robberg Natuurreservaat.
Die woonstel bied slaapplek aan tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en -leefarea, en 'n omheinde patio. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Hierdie kamer het 'n deur wat na die patio oopmaak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en is toegerus met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n skottelgoedwasser. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale. Wi-FI is beskikbaar. Die omheinde patio bied 'n tweede sitarea, 'n gasverwarmer, en 'n etenstafel en sitplek, en 'n ketelbraai. Die patio het skuifdeure langsaan wat na die tuinarea oop kan wees.
Die Castleton Holiday Resort bied 'n gemeenskaplike swembad, kinderspeelgrond, mini-gholf, wassery, tennis en 'n speletjieskamer. Veilige parkeerplek word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Toni Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 37
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Piesang Valley Road, 20A Castleton, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink 20A Castleton het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piesang Valley Road, 20A Castleton, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang