Nyathi Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Drongo Domain, Birdswood, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Nyathi Lodge bied oornagverblyf in Richardsbaai, 'n kusdorpie wat op 'n 30 km² strandmeer van die Mhlatuzerivier in KwaZulu-Natal geleë is. Richardsbaai spog regdeur die jaar met 'n gunstige klimaat, wat dit 'n ideale ligging maak vir buitelug-entoesiaste.
Die lodge bied verblyf in 21 en suite-slaapkamers wat óf 'n enkelpersoon óf 2 gaste kan akkommodeer. Die slaapkamers is elkeen ingerig met 'n dubbel- of koninggrootte-bed en die en suite-badkamers is toegerus met storte. Die kamers beskik oor lugversorging, 'n plafonwaaier, 'n TV met satellietkanale en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braai-areas in die tuin, 'n kroeg, 'n eetkamer en 'n speelgrond vir kinders. Bykomende geriewe sluit gratis WiFi en veilige parkeerplek in.
Doendinge soos visvang, kajakvaart, bootvaart, jetski, seil, en vlieërbranderry kan in die dorp geniet word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Desiree Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 21 Drongo Domain, Birdswood, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Nyathi Lodge het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Drongo Domain, Birdswood, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang