Successfully reported

21 @ Benade

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 519 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Hendrik S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Baie goed. Goeie ontvangs gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claire D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Travelling for sports. Very comfortable and great value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
21 @ Benade
Claire, your comments are much appreciated. Looking forward to your next visit. Fred

Johan D
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Baie genotvol. Baie netjiese en skoon verblyf, die eienaar ons hartlik ontvang. Sal vir seker weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
21 @ Benade
Johan, groot waardering vir jou terugvoer. Sien uit na jul volgende besoek. Fred

Johan F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Heerlik gebly en sakpas vir elke gesin wat op reis is. Goeie diens en vriendelike ontvangs. Baie lekker gebly en plekkie heerlik warm gemaak met hitters gewees in 'n koue Bloemfontein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
21 @ Benade
Johan, dankie. Baie welkom in die toekoms! Fred

Jann K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

It was a pleasant stay. Close to the shopping centre for convenience. Comfortable and convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Huislik, gerieflik. Prakties ingerig. Al die basiese behoeftes is daar. Perfek vir kort verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Almarie G
1 nag
5.0
Jun 2025

Waarde vir geld. Uitstekend en bekostigbaar. Goeie nagrus. Sal weer oorslaap in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

It was the perfect stop for a very long trip. Loved it. Everything was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Excellent. Excellent place, warm and comfortable sleep, and enough coffee after a long journey.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Fred Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 703

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 510
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 510
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R 510
per nag (plek vir 1)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Benade Drive, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAImRHmDaJlPo2KGJsOD6XhkEqzzKBSANR066SNv4bFNyGFOBzE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R510 per nag (plek vir 1) 519 5 1 5 21 Benade Drive Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.13795 26.1808

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang