Successfully reported
+52

21 @ Benade

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Benade Drive, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R510 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

21@Benade is in Fichardt Park geleë en is maklik bereikbaar vanaf die N1. Dit is minder as 5 minute se ry vanaf die PnP Hipermark, Bobbies Park, Skougronde en Rose Park Hospitaal. Dit is die perfekte verblyfplek vir die moeg reisiger wat op soek is na 'n oornagplek of vir diegene wat 'n bietjie langer wil bly en warm gasvryheid wil geniet.

Verblyf bestaan uit verskeie eenhede. Elke eenheid is ingerig met gemaklike beddens, en elke badkamer is toegerus met 'n stort en toilet.

Bykomende geriewe sluit in 'n braai-area, WiFi, DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, 'n privaat ingang en veilige parkering.

Die Universiteit van die Vrystaat, CUT, Loch Logan Waterfront, Mimosa Mall, MediClinic en die Vrystaat Stadion kan almal binne 10 tot 15 minute bereik word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 519 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Hendrik S
Gesin met tieners
5.0
Baie goed. Goeie ontvangs gehad.
Okt 2025
Claire D
Gesin met tieners
5.0
Travelling for sports. Very comfortable and great value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Johan D
Saam met vriende
5.0
Baie genotvol. Baie netjiese en skoon verblyf, die eienaar ons hartlik ontvang. Sal vir seker weer daar oornag.
Aug 2025
Johan F
Gesin met tieners
5.0
Heerlik gebly en sakpas vir elke gesin wat op reis is. Goeie diens en vriendelike ontvangs. Baie lekker gebly en plekkie heerlik warm gemaak met hitte...
Sien meer
Jul 2025
Jann K
Gesin met klein kinders
5.0
It was a pleasant stay. Close to the shopping centre for convenience. Comfortable and convenient.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Fred Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 703

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 21 Benade Drive, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink 21 @ Benade het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 510
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 510
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R 510
per nag (plek vir 1)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Benade Drive, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAImRHmDaJlPo2KGJsOD6XhkEqzzKBSANR066SNv4bFNyGFOBzE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R510 per nag (plek vir 1) 519 5 1 5 21 Benade Drive Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.13795 26.1808

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang