21 Manor on Kingswood
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Manor Kingswood Golf Estate, George, 6530, Wes-Kaap
- Vanaf R2 520 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
21 Manor on Kingswood is 'n selfsorghuis in die skilderagtige Kingswood Gholflandgoed in George. Hierdie modern gemeubileerde huis is ook die ideale basis vanwaar hierdie deel van die Tuinroete verken kan word.
Dié ruim vakansiehuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens, en elke badkamer het 'n stort. Die oopplan, goed toegeruste kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, 'n gesuiwerde waterstelsel, 'n skottelgoedwasser en 'n koffiemasjien om te gebruik.
Die aangrensende leefarea spog met 'n leerbank, 'n etenstafel met sitplek vir 6, lugversorging en 'n ingeboude braaigeriewe vir gaste om te gebruik. Die leefarea lei na die erf wat lieflike uitsigte oor die omliggende landgoed bied. Die eiendom beskik ook oor Wi-Fi Internet.
Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 'n motor. Gaste is welkom om die landgoed se klubhuisrestaurant te besoek of 'n potjie gholf te speel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 21 Manor Kingswood Golf Estate, George, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink 21 Manor on Kingswood het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Manor Kingswood Golf Estate, George, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang