21 The Shades
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Weaver Crescent, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 972 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
21 The Shades is 'n selfsorgwoonstel op die eerste verdieping, geleë in die veilige Shades-kompleks in Umhlanga, oorkant die pad van die loopbrug na die hoofstrand. Die Shades-kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braai-area.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier.
Die kombuis en leefarea het lugversorging. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en ander klein toestelle in. Die sitarea bevat 'n platskerm-TV met geselekteerde DStv-kanale. Gaste het toegang tot onbeperkte WiFi.
Die sitkamer maak oop na 'n klein balkon met gedeeltelike see-uitsigte, patio-meubels en ingeboude braaigeriewe. Veilige onderdakparkering is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Thanusha Geverifieer
Eiendomme 49
Resensies 120
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 23 Weaver Crescent, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Weaver Crescent, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang