Successfully reported
+22

210 Breakers

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 88 Lagoon Drive, Breakers, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

210 Breakers bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde 3-slaapkamerwoonstel, ideaal vir gesinne. Die woonstel is in die Breakers-oord in Umhlanga geleë, met toegang tot die promenade en strand. Die eenheid is 'n privaat woning en eksklusief vir die Breakers-oord. Die woonstel maak oop op die tuine van die oord.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en het toegang tot 'n gastebadkamer met 'n stort en toilet. Die woonstel beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea wat lei na 'n patio met buitemeubels.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, en die sitkamer is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale wat deur die hotel kom. Die woonstel het lugversorging vir daardie warm somersdae.

Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe vir Sondae en openbare vakansiedae. Daar is ondergrondse parkeerplek vir 1 motor. Gaste het volle gebruik van die hotelgeriewe, al is die woonstel in privaat besit. Hotelgeriewe sluit 'n gimnasium, 'n internetsitkamer, 'n speelarea vir kinders, 'n salon, putt-putt, 'n restaurant en 3 swembaddens in, waarvan 1 verhit is.

Die gewilde Umhlanga-promenade strek oor 2,5 km van die Breakers-oord tot by Malindi-kompleks in die suide. Die promenade is ideaal vir 'n rustige wandeling of 'n drafstap vir die meer energieke. Die ligging bied toegang tot winkels en restaurante in die omgewing.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 75

Resensies 235

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 88 Lagoon Drive, Breakers, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 210 Breakers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 88 Lagoon Drive, Breakers, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAddc5688b936bcb996d612610b52e1dcc6cb3084545cd6ca1f9fa33a71b910f304f250382afac6e6594a0218b91cac1425bf3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 88 Lagoon Drive Breakers 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.713514416014 31.092210190807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang