Successfully reported

210 Guest

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Hendrik P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Ongelooflike verblyf in Kempton Park! Dit was 'n wonderlike ervaring om in so 'n fantastiese gastehuis te bly! Alles was met goeie smaak en kunstig in groot detail gedoen, die dekor en meubels was keurig, meer as voldoende spasie vir 1-2 gaste, betroubare WiFi, eetgerei en kooktoerusting was beskikbaar. Die gasheer het baie ekstra moeite gedoen met inligting oor winkels in die omgewing, beste roetes, ens. Daar is voldoende eetplekke en winkels binne enkele kilometers. Baie sentraal geleë vir werk in die omgewing, naby al die groot roetes. Die eienaar is baie hulpvaardig en maak seker dat alles presies reg is vir die gaste. TV met Netflix en YouTube Premium was vrylik beskikbaar, veiligheid was vir seker met goeie toegangshekke, kar binne in erf agter 'n hek. Verkeer was baie stil oor die algemeen, en veral stil in die nag. Daar was genoeg komberse, waaiers, verwarmer, ens. Persoonlike benodigdhede soos seep, handdoeke, koffie/tee, skottelgoedseep, handwas seep, sjampoo, gebottelde water, sout en peper, speserye, lugbraaier, mikrogolfoond, ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
210 Guest
Baie dankie vir die wonderlike "review". Dit was vir ons net 'n plesier om vir jou te kon gasheer speel. Jy is enige tyd weer welkom terug by ons! Hoop om jou gou weer te sien!

Rose T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Netjiese selfsorgeenheid. Die selfsorgeenheid is goed toegerus en skoon. Baie goed geleë. In en uit die eenheid is baie gemaklik. Uitstekende veiligheid. Eienaar loop die ekstra myl. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

John Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Witgatboom Avenue, Glen Marais, Kempton Park, 1619, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92f7b7ff038448c686f24c4a5ebabf968d7eb8eb5c6cc1766a66939fc76971035d1dc6eceb07520f950bce0cd537f87e312f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 15 Witgatboom Avenue Glen Marais 1619 Gauteng 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -26.07810604533 28.252568767632

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang