2102 16 on B
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Bree Street, Unit 2102 16 on Bree, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R2 142 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
2102 16 on B is 'n pragtig ingerigte selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Kaapstad se middestad, wat 'n ongeëwenaarde leefervaring met asemrowende uitsigte bied.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met lugversorging en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n dubbelbed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n oopplan-leefarea met 'n goed toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, koffiemasjien, broodrooster, yskas-vrieskas en wasmasjien. Gaste kan ontspan op die gemaklike rusbank in die sitkamer. Vir vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi beskikbaar. 'n Lessenaar en stoel word ook voorsien vir diegene wat 'n werkruimte benodig.
Die leefarea maak oop na 'n oulike balkon met sitplek, waar gaste die uitsigte oor die ikoniese Tafelberg en Leeukop kan geniet. Daarbenewens het gaste toegang tot die gemeenskaplike dakswembad, buiteluggimnasium en veilige parkering binne die gebou.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Dwell Property Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 56
Resensies 29
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 16 Bree Street, Unit 2102 16 on Bree, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink 2102 16 on B het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Bree Street, Unit 2102 16 on Bree, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang