Successfully reported

213 Magers

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Lean V
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Was daar saam vriend. Albei kamers het die nodigste gehad vir oornagverblyf. Baie oulike plekkie langs golfbaan. Vriendelik ontvang. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nancy
213 Magers
Baie dankie vir jul ondersteuning. Sien uit om jul weer te ontvang.

Francois F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlik gebly en uitgerus. Baie aangenaam en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nancy
213 Magers
Baie dankie. Waardeer jul ondersteuning en bly jul het 'n goeie ervaring gehad.

Bronwynne M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Comfortable and enjoyable. Super, friendly hosts. Thank you so much. Will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nancy
213 Magers
It was great hosting you. Thanks for the super feedback. See you soon and don't forget to pack the golf clubs.

Franco H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Rustig, Netjies en Luuks. Rustig, netjies en luuks. Nancy was baie vriendelik en het seker gemaak dat ons tuis voel, ons het tussen deur die gejaag perongeluk vir 1 in plek van 2 persone geboek en betaal. Sy het sonder enige probleem vir ons additionele handoeke en geriewe gereel en ons vriendelik verwelkom. Ons het toe vir die webtuiste gekontak en die nodige additonele koste oor betaal en Lekke gebly. Baie dankie Nancy, ons het baie lekker gebly en sal beslis weer by julle n draai maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nancy
213 Magers
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Franco! Waardeer julle ondersteuning en hoop om julle in die toekoms terug te verwelkom. Hierdie keer miskien ons dubbelkamer vir paartjies.

Nelis M
1 nag
4.8
Mrt 2025

Baie rustig. Netjies, skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sandra H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Lekker rustige atmosfeer. Lugreëling aan te beveel vir warm somermaande. Plekkie aangenaam. Beveel egter iets om op te sit aan in die kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nancy
213 Magers
Dankie vir jou terugvoering en ondersteuning.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nancy
213 Magers
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, Nelis! Was lekker om julle te huisves.

Maryna P
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Alles netjies, maar kort definitief 'n aircon. Alles mooi, maar daar kort definitief 'n aircon. Het baie sleg geslaap. Dit was net te warm.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nancy
213 Magers
Dankie vir jou terugvoering.

Neo N
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2025

Amazing. Excellent !!!!!!!!!!!!!!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nancy
213 Magers
Hi Neo, thanks for your positive feedback. Hope to welcome you back soon.

Sake V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Good day overnight stay in secure estate. Great, very friendly host and very clean rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nancy
213 Magers
Dankie vir die positiewe terugvoering. Hoop ons sien jou weer eendag!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nancy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 213 The Highlanders Avenue, Magersfontein Memorial Golf Estate, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf184e08dacc105c6be1987f6458bdda60871ac41dcfd62c0473044010036901ae1872b78197209e853a7ebe43d9c1888baf1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 213 The Highlanders Avenue Magersfontein Memorial Golf Estate 8300 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.022674569669 24.64962833184
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang