218 The Spinnaker
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 180 Mahatma Ghandi Road, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 170 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
218 The Spinnaker bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel met lieflike uitsigte oor Durban-hawe. Die woonstel is in 'n veilige gebou in Point Waterfront, naby uShaka Marine World geleë.
Die knus woonstel is 'n ateljee met 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, en daar is 'n TV in die sitkamer met sekere DStv-kanale en Netflix. Gratis onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar.
Die ligging bied maklike toegang tot verskeie restaurante, kroeë en kafees naby.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Kale Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 45
Resensies 37
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 180 Mahatma Ghandi Road, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 218 The Spinnaker het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 180 Mahatma Ghandi Road, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang