Successfully reported
+20

219 Azure on the Bay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto du Plessis Drive, Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

219 Azure on the Bay is 'n bekoorlike woonstel op die boonste verdieping aan die strandfront in Big Bay en bied moderne verblyf wat perfek is vir 'n gesin of groep vriende.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste gebruik 'n badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Dit lei na 'n eetarea en sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die sitarea lei na 'n stoep met sitplek en 'n Weber-braai en bied 'n uitsig oor die see in die verte. Gaste het toegang tot kelderparkeerplek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Beach House Geverifieer

Eiendomme 53

Resensies 93

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Otto du Plessis Drive, Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 219 Azure on the Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto du Plessis Drive, Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c60c305f7ef72c5bc2aa7ed2c3358ee7990be81ad2120fa1383d50e92f08c7ea76ad49c19a963cdfc92c5d1a2bf0d9d3dc6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Otto du Plessis Drive Big Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.792269674408 18.459584095717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang