Successfully reported
+29

Jakaranda 22

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Selvey Avenue, Beacon Rocks, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Jakaranda 22 is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in Uvongo, naby Margate, langs die kus van die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Die woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders wat op soek is na 'n kuswegbreek.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 enkelslaapbanke in die leefarea, geskik vir 2 kinders. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n gemaklike koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea sluit 'n ontbythoekie, gemaklike sitplek, en 'n TV met Netflix en 'n DStv-dekodeerder in; gaste moet egter hul eie kaart saambring.

Die eiendom is naby die see en die Uvongo-hoofstrand geleë. Dit bied veilige parkeerplek, 'n speelgrond vir kinders en braaigeriewe. Besienswaardighede in die omliggende area sluit Shelly Mall, asook 'n verskeidenheid geriefswinkels, kroeë en restaurante in. Hierdie pragtige stuk van die Hibiskuskus word aangevul deur 2 van die top-gholfbane in die land en talle stap- en fietsryroetes.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mignon Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • 2 Selvey Avenue, Beacon Rocks, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Jakaranda 22 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Selvey Avenue, Beacon Rocks, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29bfb10cb897082790cb89b475dadef20db23a88c425dba9a5cc49a8f36933dd0d0cbbd816f98de1ce011d319e0b40268f29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 2 Selvey Avenue Beacon Rocks 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.838234141163 30.39450457375

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang