Successfully reported
+94

22 on Main Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Main Road, Meersig, Walvis Bay, Erongo
  • Vanaf R1 440 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

22 on Main Gastehuis is in Meersig, Walvisbaai geleë en dit is net 1,1 km van die Walvisbaai-strandmeer af waar gaste die voëllewe wat dit bied kan geniet.

Verblyf bestaan uit 7 eenhede wat geskik is om tot 18 gaste te akkommodeer. Die eenhede wat aangebied word, sluit die Koningin NR1, Antieke Koningin NR2, 3-Slaapkamer NR3, Koninginkamer NR4, Twin Room NR5, 3-Sleeper NR6 en die Gesinskamer NR7 in. Alle kamers is toegerus met gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort, bad of albei. Elke eenheid het sy eie ingang en van die eenhede het ook 'n balkon.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek, wasgoeddienste en lughawe-transfers volgens reëling in.

Doendinge in die omgewing sluit visvang, fietsry, voëlkyk en swem in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Vervoerdienste

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Daphne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 22 Main Road, Meersig, Walvis Bay, Erongo
  • Gaste dink 22 on Main Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 440
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 440
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Main Road, Meersig, Walvis Bay, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3555f64008829e6aa8819b953e65e46b3d7eeca1d28a007f6189580b0581865c3f6eb35aa4e4f2403a91a140c19af3035d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 22 Main Road Meersig Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.9739277329 14.488913454037
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang