Successfully reported
+31

22 on Port Natal

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Port Natal Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

22 on Port Natal is 'n bekoorlike selfsorghuis weg van die huis in die vakansie-lewendige kusdorpie Hartenbos, sowat 40 minute se ry vanaf George en net 20 minute se ry vanaf George Lughawe.

Verblyf word gebied in 2 selfsorg-eenhede met verskillende slaapvermoë. Elke eenheid is ingerig met gemaklike beddens en het privaat badkamers. Linne en handdoeke word voorsien. Eenheid 1 het 'n volledig toegeruste kombuis en sitarea, terwyl Eenheid 3 'n kombuisie het. Albei eenhede strek tot privaat buite-areas met buitesitplek en braaigeriewe.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en het toegang tot komplimentêre WiFi. Hierdie eiendom het sonpanele wat voorsiening maak vir ligte en Wi-Fi om tydens kragonderbrekings te gebruik.

Gaste kan die natuurlike skoonheid wat Tuinroete bied, die vriendelikheid van sy mense en die veiligheid van hierdie dorp waardeer. Die warm see nooi gaste uit om heerlik te swem, terwyl dit ook net 'n stap van 'n roomystoonbank of koffiewinkel af is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jack G
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Vir seker, netjies, vriendelik ontvang, skoon en netjies.
Okt 2025
Chris S
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker vakansie gevoel. Dankie. Ons het lekker gebly. Ons sal definitief weer daar bly wanneer ons Wes-Kaap se kant toe gaan.
Sep 2025
Theunissen W
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike Hartenbos vakansie. Ons het heerlik by 22 on Port Natal gebruik. Die fasiliteit is onlangs nuut oorgedoen en alles is van topgehalte. Daar is...
Sien meer
Jan 2025
Dirk N
Gesin met klein kinders
5.0
Kort skoolvakansie was die moeite werd gewees. Ons het dit baie geniet, dankie.
Sep 2024
Roux V
Saam met lewensmaat
5.0
Stylvol, gerieflik en waarde vir geld! Bespreek gerus! Die eenheid waarin ons gebly het, was baie netjies, stylvol en goed toegerus met alles wat jy n...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 22 Port Natal Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink 22 on Port Natal het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Port Natal Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a10589dddc8a064e088e11e483818132b828f0b716569f02b7d1dfd865b10b1fdfc400bd9b3f15878c661fccdd7c83b12e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 22 Port Natal Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.1337025 22.1076021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang