22 Paddocks
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Naauwpoort Street, The Paddocks, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
22 Paddocks bied gemaklike verblyf in die hartjie van die skilderagtige Clarens.
Die ruim huis bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar vir ekstra gerief. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar vir gaste se gebruik.
Voorsien ook 'n kampeerbedjie, voedingsstoel en draagbare potjie vir kinders.
Deur die skuifdeure kan gaste ontspan op die gemeubileerde patio, kompleet met 'n braai-area wat uitkyk oor die welige tuin. Veilige parkering word voorsien vir die duur van die verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die Clarens Kloof-bergroete 1.2 km weg, en Clarens Gholflandgoed is 1.9 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 15 Naauwpoort Street, The Paddocks, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Naauwpoort Street, The Paddocks, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang