Successfully reported
+14

2202 Oceans Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Lagoon Drive, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 995 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

2202 Oceans Apartment is 'n luukse selfsorgwoonstel in 'n veilige ontwikkeling in die hartjie van Umhlanga Rocks. Hierdie selfsorgwoonstel het skouspelagtige see-uitsigte en is naby die hoofswemstrand, restaurante en winkels.

Die woonstel het lugversorging en bestaan uit 'n slaapkamer wat met 'n koninggrootte-bed ingerig is en beskik oor 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak wat gemaklik 2 gaste kan akkommodeer. Kwaliteit linne, badhanddoeke en strandhanddoeke word voorsien.

Die moderne kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n TV met DStv, gemaklike sitplek en 'n skuifdeur wat na die balkon lei.

Gratis WiFi, veilige parkeerplek, 'n braai-area op die balkon, en die gebou se kroeg, restaurant en swembad met dagstoele is alles beskikbaar vir gaste.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Kirsty Geverifieer

Eiendomme 66

Resensies 202

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 7 Lagoon Drive, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 995
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 995
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Lagoon Drive, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f25db32833d575abf429e52500da75b958ae1c947ebfe3e3fa515bac7d482fbbc7b42e39a5c2db8fa78b6a67aeec233a477?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 995 per nag (plek vir 2) 7 Lagoon Drive Umhlanga Rocks 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.72547192659 31.085389185181

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang