Successfully reported
+19

228 The Terraces

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 3 Socrates Way, Century City, The Terraces Apt 228, Cape Town, 7446, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

228 The Terraces is in die bedrywige en diverse woonbuurt Century City in Kaapstad.l Dit is net 14,4 km vanaf die V&A Waterfront en is 'n wonderlike wegbreekplek vir 'n gesin of groep vriende.

Die selfsorgwoonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die oorblywende kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die sjiek oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, broodrooster en yskas toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die kombuis lei na die sitarea met 'n gemaklike L-vormige rusbank en platskerm-TV. Daar is ook 'n glas-etenstafel met 6 stoele wat die perfekte plek is vir gaste om maaltye saam te geniet. Die balkon is die perfekte plek om te ontspan en te kyk hoe die wêreld verbygaan terwyl gaste die vars lug geniet. Die woonstel is in 'n veilige kompleks met afstandbeheertoegang en bied gratis onbeperkte WiFi.

Gaste kan die gemeenskaplike swembad en braai-area benut. Vir diegene wat wil verken, is die gewilde Canal Walk Winkelsentrum net 1,7 km ver, en Woodbridge Island-strand is net 3,9 km van die eenheid af.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Dorianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 3 Socrates Way, Century City, The Terraces Apt 228, Cape Town, 7446, Wes-Kaap
  • Gaste dink 228 The Terraces het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 3 Socrates Way, Century City, The Terraces Apt 228, Cape Town, 7446, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c03aebb4a2c6b50f6a763aabe25fcbbedaf9dcc25a9d3526819ef3a7a5ece4a43b9fa35a647a5943de16233c1aa3ccbd0da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 3 Socrates Way, Century City The Terraces Apt 228 7446 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -33.8841275 18.5187147

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang