23 Bronze Beach
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 62 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
23 Bronze Beach is 'n selfsorgwoonstel op die derde verdieping wat in die veilige Bronze Beach-kompleks in Umhlanga geleë is. Die kompleks het 'n gemeenskaplike tuin wat gerieflike toegang tot die strand bied.
Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n plafonwaaier.
Die kombuis is ten volle toegerus met Caesarstone-oppervlaktes, 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 4 rondom die etenstafel. Daar is lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler in die sitarea. Hierdie area bied ook toegang tot 'n groot onderdakbalkon met buitemeubels en 'n uitsig oor die see.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Thanusha Geverifieer
Eiendomme 49
Resensies 120
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 62 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 23 Bronze Beach het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 62 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang