Successfully reported

23 Daytona

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Elzette V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Lekker gemaklik en ruim met 'n mooi uitsig. Maklike inboek in 'n gerieflike groot huis met alles wat nodig is vir 'n lekker naweek of vakansie. Ons het dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie U
Lang verblyf
5.0
Jan 2025

Huis het uitstekende ligging en mooi uitsig. Gesellige huis met pragtige see uitsig uit amper elke kamer. Stapafstand van alles. Goed toegerus met skottelgoedwasser, wasmasjien en droëer vir gerief. Gawe gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bossie B
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Jul 2025

Was vir vriendin se 70ste verjaardag weg. Baie lekker gebly. Twee punte wat aandag kan geniet: 1. Daar was geen toiletpapier beskikbaar nie en in Jongensfontein na ure is dit nogal 'n probleem. 2. Die asdrom het geen swart sak in gehad nie. Ek sou aanbeveel dat die binnebraai spesifiek in die advertensie vermeld word, dit is nogal 'n baie positiewe punt wat ek nie raak gelees het nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Mandie
23 Daytona
Baie dankie vir jou terugvoering - ek neem kennis van die punte wat jy noem. Groete,

Andrew H
Kort verblyf
3.4
Apr 2024

Very nice. Very nice place with everything you need at your disposal. Even the doggies enjoyed it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Ismar V
Kort verblyf
5.0
Jul 2022

Absoluut fantasties en skoon. Baie oulike en netjiese plek. Die ligging is uitmuntend met 'n see-uitsig. Die dekor is van kwaliteit en laat mens rustig en onstpanne voel met die instap. Mandie was baie behulpsaam, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kallie B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Dit was fantasties. Die uitsig was salig. Ons het lekker gestap, want dit is baie naby en goeie toegang tot die staproete langs die see. Ons hondekinders was ook baie veilig gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2022

Peaceful, comfortable, lovely views, all amenities! Six of us spent a convivial weekend here, with every facility we could want. A lovely, spacious house, close enough to the beach and walking paths, quiet and peaceful area. We were blessed with great weather and had a fun Saturday out exploring Stilbaai's treasures. Thank you! We'll be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marnette V
Kort verblyf
4.8
Feb 2022

Heerlik, gemaklik en skoon. Het dadelik tuis en welkom gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ismar V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Excellent place to stay, close to beach, spacious and well equipped. Safe and secure parking for vehicles a great plus for me. Enjoyed braai facilities even on stoep with a sea view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandie
23 Daytona
Dear Ismar, Thank you for the feedback. Very glad you enjoyed your stay! Regards, Mandie

Andries T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2021

Rustig, kos vir die siel. Daar is als, vat net kos en klere saam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mandie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 9)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 23 Daytona Road, Groot Jongensfontein, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc17ecfaa872c77007acbb9973861dc268d04d97a3ba4680ccd8ea1fb484fcd52bd7763831a5b3bb04b01108d4e307fe5417d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 9) 12 5 1 5 23 Daytona Road Groot Jongensfontein 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.424878916996 21.342383309895

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang