Apartment, 23 Egret Street
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Egret Street, Myburg Park, Langebaan, 7843, Wes-Kaap
- Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Geleë in die idilliese kusdorp Langebaan, is 23 Egret Street Flat 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die grondvloer van die hoofhuis, waar die eienaars woon. Dit is perfek vir 'n volwasse gesin (Geen kinders onder 18 jaar toegelaat nie) of 'n groep vriende wat 'n rustige wegbreek soek binne maklike bereik van die strand, winkels, ens.
Hierdie lieflike woonstel kan tot 6 gaste akkommodeer en bestaan uit 3 slaapkamers met koningingrootte beddens en 3 badkamers. Die tweede en derde slaapkamers het en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbak. Die eerste slaapkamer maak gebruik van 'n volledige badkamer met 'n bad/stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sit-/eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank wat geskik is vir 6 gaste. Die sitkamer is gemeubileer met 'n gemaklike sitkamerstel, 'n koffietafel en 'n slim-TV. Toegang tot DSTV en gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea maak oop na die buite-vermaakarea, met 'n soutwater-swembad, 'n vrystaande braai, 'n eetarea en swembadstoele. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is visvang, verskeie restaurante en fietsroetes binne maklike bereik.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Lilanie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 45
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 23 Egret Street, Myburg Park, Langebaan, 7843, Wes-Kaap
- Gaste dink Apartment, 23 Egret Street het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Egret Street, Myburg Park, Langebaan, 7843, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang