Successfully reported
+17

23 On The Den Studio Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Dennesig Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

23 On The Den Studio Apartment bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Stellenbosch, Wes-Kaap – ideaal vir 'n paartjie se wegbreek.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir twee gaste en beskik oor een slaapkamer en een badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet in. 'n Slim-TV met YouTube en Netflix, sowel as gratis WiFi, is ook in die slaapkamer beskikbaar.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien ook beskikbaar. 'n Eetkamertafel langs die kombuis is perfek vir 'n romantiese aandete.

Gaste kan ontspan op die balkon, wat ekstra buitesitplek en 'n braai-area insluit – ideaal vir skemerkelkies. Toegang tot die kompleks se dakswembad bied 'n verfrissende blaaskans op warm somersdae.

Veilige parkering en 24/7 sekuriteitswagdiens bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ann Geverifieer

Eiendomme 29

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 4 Dennesig Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Dennesig Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54722c054c4c7937d50103dadff60274e2323d200df54bc675f897cfde4944aacc15fb32d34249a9cec6fc4945b9437e2233?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 4 Dennesig Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.931543513573 18.853726725474

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang