23 Terrace Mews
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marine Terrace Drive, Unit 23 Terrace Mews, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 950 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
23 Terrace Mews is 'n goed toegeruste selfsorgwoonstel in die lewendige kusdorp Scottburgh, met 'n skouspelagtige 180-grade see-uitsig. Ideaal vir vakansiegangers, bied dit 'n gerieflike en ontspannende kuswegbreek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer is toegerus met 'n stort, terwyl die tweede badkamer beide 'n bad en 'n stort insluit. Linne, badhanddoeke en swemhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir vermaak is 'n slim-TV met stromingsdienste en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n balkon met buitesitplek en draagbare braaigeriewe. Gaste het veilige parkeerplek in die motorhuis en geniet maklike toegang tot die strand, winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Marine Terrace Drive, Unit 23 Terrace Mews, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marine Terrace Drive, Unit 23 Terrace Mews, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang