23 Whites Straat
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 23 Whites Road, Waverley, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
23 Whites Straat is 'n moderne selfsorghuis in Waverly, Bloemfontein. Dit is perfek vir 'n gesin of 'n groep vriende wat sentrale verblyf in die stad soek en het 'n privaat ingang en 'n erf.
Hierdie lieflike huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n en-suite badkamer het. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n sitarea met 'n slim-TV, eetarea met 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n tuinarea met 'n braai. Verskeie restaurante en inkopiesentrums is in die nabye omgewing. Toegang tot veilige, onderdak parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 23 Whites Road, Waverley, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Gaste dink 23 Whites Straat het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 23 Whites Road, Waverley, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang