2306 The Rubik
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Loop Street, Cape Town CBD, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 683 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
2306 The Rubik is 'n moderne selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Kaapstad se middestad. Dit bied pragtige uitsigte.
Hierdie woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, koffiemasjien, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus is. Daar is 'n etenstafel geskik vir 2 en 'n rusbank in die sitarea. Gratis WiFi en 'n TV is beskikbaar.
Gaste kan die uitsig oor Kaapstad se hawe inneem en daar is ook 'n gemeenskaplike swembad op die dak en veilige parkeerplek in die gebou.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Dwell Property Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 56
Resensies 29
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 17 Loop Street, Cape Town CBD, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Loop Street, Cape Town CBD, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang