Successfully reported
+19

2310 Oceans Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Lagoon Drive, Radisson Blu Hotel, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 495 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

2310 Oceans Apartment is 'n luukse selfsorgwoonstel wat op die 23ste verdieping van die Radisson Blu Hotel in die hartjie van Umhlanga Rocks geleë is. Hierdie tweeslaapkamer-selfsorgwoonstel het skouspelagtige see-uitsigte en is binne maklike bereik van die hoofswemstrand, restaurante en winkels.

Hierdie pragtig gemeubileerde woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik tot 4 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die badkamers is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Kwaliteit linne, badhanddoeke en strandhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, broodrooster, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea beskik oor 'n TV, gemaklike sitplek en 'n glasskuifdeur wat na die balkon met buitesitplek oopmaak.

Veilige onderdakparkeerplek word vir gaste se voertuie voorsien. Boonop het die gebou 'n swembad, 'n restaurant en 'n kroegarea vir gaste se vermaak.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Kirsty Geverifieer

Eiendomme 66

Resensies 202

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 7 Lagoon Drive, Radisson Blu Hotel, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 2310 Oceans Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 495
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 495
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 495
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Lagoon Drive, Radisson Blu Hotel, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60aecdca45c20da2cc40c06f3f6c0cc9039d83dacabee57ddd1b5aab79f71ea618e50c25a8832b633ab2d27a54e42c22e889?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 495 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 7 Lagoon Drive Radisson Blu Hotel 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.724940321847 31.0859608

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang