Successfully reported

235@Clarens

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Joe B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Lovely stay, home away from home, highly recommended. The house was equipped with everything you need in a safe environment with beautiful views. We were lucky to see and play in the snow on this trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mare M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Verblyf is luuks, gerieflik, veilig en skoon. Ons het baie lekker gekuier by 235@Clarens. Die huis is baie goed toegerus met alles wat jy kan nodig hê. Die huis is keurig en smaakvol gemeubileerd, baie goed onderhou en baie skoon. Die uitleg van die huis maak dit ideaal vir 'n wegbreek saam met vriende. Ons het veral die kaggel en die ondergrondse verhitting in die kamers geniet. Ons sal vir seker weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
235@Clarens
Dankie! Groete, Andre

Duncan M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2024

Baie lekker gewees, ons sal beslis terugkom. Die huis is pragtig en baie goed toegerus. Kyk miskien net na die geiser, daar was nie baie warm water beskikbaar nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 4 125
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 125
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 4 125
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 235 Clarens Golf and Leisure Estate, Clarens, 058, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e81330f02bb011a9bfe0ac17a512d1708cb90893f8865cc32b8607a8ecc08c192ce5247ba415fb26c6a2917dfaf341825c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 125 per nag, vir 6 mense 3 5 1 5 235 Clarens Golf and Leisure Estate Clarens 058 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.513066520585 28.432531356812
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang