Successfully reported
+22

236 Vaal de Grace

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
    8 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R59, 236 Vaal de Grace, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

236 Vaal de Grace is 'n pragtige selfsorghuis in die Vaal de Grace Gholflandgoed in Parys. Die huis is op die oewer van die Vaalrivier en bied verskeie uitkykpunte met uitsigte oor die rivier en die sonsndergange.

Hierdie dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 volwassenes en 3 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n kinder-enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n kinderslaapbank vir 2 kinders, en die derde slaapkamer het slegs 'n koningingrootte-bed. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster toegerus. Daar is 'n ruim braai-area met tafelsokker en 'n TV met DStv en Netflix op die onderste verdieping. Die leefarea lei na 'n klein balkon met 'n uitsig oor die rivier.

Daar is ook 'n swembad van 16 m, 'n klimmuur van 6 m en 'n sandput waar kinders kan speel. Oorgenoeg parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 2

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Gerard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • R59, 236 Vaal de Grace, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink 236 Vaal de Grace het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 11)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 11)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 11)
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
    8 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R59, 236 Vaal de Grace, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77984282ab07c86da11e7c340f1391753d7df1d0068d827d08b502edc26f0f3f70319fc1a77e25a78a82b05b0f62b413ee82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 11) 4 5 1 5 R59 236 Vaal de Grace 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.923143914972 27.415060233135
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang