Successfully reported

24 Carpenter

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lizaan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Lieflike, veilige verblyf naby die strand. Ons het 'n heerlike langnaweek gehad. Die huis is baie goed uitgerus en die ligging was perfek. Ons kon lekker see toe stap om lyn nat te maak, vinnig na die winkel toe stap en die oord het lieflike speelareas vir die kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Kon so lekker rus en ontspan! Heerlik gebraai en die see is so naby! Ongelooflik stil en rustige area. Baie vinnige kommunikasie vanaf eienaars. Self inboek was gerieflik en gemaklik. Heerlike braai plek en meer as die nodige geriewe wat mens sal kort vir 'n lang of kort bly. Plek was baie netjies en skoon. Ligging was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertha L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Ek kan dit aanbeveel. Ek het die hele tyd dankbaar gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Als wat jy nodig het vir 'n lekker wegbreek. Binne braai, skoon eenheid. Rustig, skoon, veilig perfek vir 'n lang naweek wegbreek. Mooi strande om te verken en bietjie vis te vang. Sal beslis weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Pragtige, gerieflike plek. Pragtige plek, het alles in wat 'n mens benodig en meer. Gaan vir seker nog baie dit bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Awesome gewees. Dankie. Ons het vreeslik lekker gekuier daar. Alles wat mens nodig het, is daar. Die plekkie is pragtig en skoon gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritza D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Heerlike seevakansie in ’n veilige en rustige omgewing! Ons verblyf was werklik ’n wonderlike ervaring. Die eenheid was modern, ruim en perfek toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Ons het elke oggend wakker geword in die rustige atmosfeer van die oord en dit het dit maklik gemaak om volledig te ontspan. Wat dit nog beter gemaak het, was die uitstekende sekuriteit en die vriendelike personeel wat altyd bereid was om te help. Die strand was so 5 minute se stap weg en ideaal vir gesinne. Ons sal sonder twyfel weer hier bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claude B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Amazing! What a pleasure to stay at 24 Carpenter in a very secure resort. Beautiful, compact, well maintained and amply supplied with all the necessary appliances to make one's stay comfortable. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Konrad N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Baie lekker! Kan nie wag om weer te gaan nie! Ons het baie lekker gebly. Dit was 'n plesier om by 24 Carpenter te kon tuisgaan en ons sal beslis weer so maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cara D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

We will definitely recommend staying over at 24 Carpenter! . Our stay at 24 Carpenter was lovely! We will definitely be back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 930
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 930
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 930
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 24 Carpenter, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA438dd8d3d544f6be946c64501a340b65fd629cd8485c2555fbeae570b03d9f12c29f82ee23d8c51cffb3897f9dbc790110f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R930 per nag (plek vir 4) 64 5 1 5 24 Carpenter Pearly Beach Resort 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.667209804062 19.515762890427
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang