24 Estoril Villas Diaz Beach
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 1 Beach Boulevard West, 24 Estoril Villas, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
24 Estoril Villas Diaz Beach bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel in die Estoril Villas-kompleks in Mosselbaai. Die kompleks is ideaal geleë 500 m vanaf Diaz-strand.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan altesaam 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n tweede badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, en die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, asook 'n slaapbank vir 2 kinders.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek. Neem asseblief kennis dat dit nie 'n eiendom wat na die strand kyk nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Rayno Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 1 Beach Boulevard West, 24 Estoril Villas, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink 24 Estoril Villas Diaz Beach het ’n baie goeie ligging
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 1 Beach Boulevard West, 24 Estoril Villas, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang