24 Kitchener Road
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Kitchener Road, Woodstock, 7925, Wes-Kaap
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
24 Kitchener Road is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Woodstock in Kaapstad. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek of toeriste wat die pragtige Moederstad wil verken.
Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n instapstort, bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. 'n Wasmasjien is in die waskamer beskikbaar. Die kombuis lei na 'n eetarea met 'n kaggel en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met Apple TV, Prime Video en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die boonste verdieping lei na 'n sonnige stoep op die dak met gemaklike buitemeubels en 'n uitsig op die berge. Daar is ook 'n knus binnehof met sitplek en braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Vincent Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 24 Kitchener Road, Woodstock, 7925, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Kitchener Road, Woodstock, 7925, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang